Template:Appeal/default/af: Difference between revisions
m Adding title |
update |
||
(2 intermediate revisions by the same user not shown) | |||
Line 1: | Line 1: | ||
== Ons vra jou in alle nederigheid om te help. == |
|||
== Van Wikipedia stigter Jimmy Wales. == |
|||
Kom ons kom dadelik tot die punt: Vandag vra ons jou om Wikipedia se onafhanklikheid te beskerm. |
|||
<div class="appeal-text-long"> |
|||
Handel is goed. Reklame is nie sleg nie. Maar dit hoort nie hier nie. Nie op Wikipedia nie. |
|||
Ons is ’n organisasie sonder winsoogmerk wat staatmaak op skenkings om aanlyn te bly en te floreer, maar 98% van ons lesers gee nie; hulle kyk eerder weg. As elkeen wat Wikipedia lees net ’n klein bietjie gee, kan ons Wikipedia vir nog baie jare laat floreer. Die prys van ’n kopie koffie is al wat ons vra. |
|||
Wikipedia is iets besonders. Dit is soos 'n biblioteek of 'n openbare park. Dit is soos 'n tempel vir die gees. Dit is 'n plek waarheen ons almal kan gaan om te dink, te leer en ons kennis met ander te deel. |
|||
Toe ons Wikipedia ’n organisasie sonder winsoogmerk gemaak het, het mense vir ons gesê dat ons spyt sal wees daaroor. Maar as Wikipedia kommersieel sou raak, sal dit ’n groot verlies vir die hele wêreld wees. |
|||
Toe ek Wikipedia gestig het, kon ek dit 'n wensgewende maatskappy met advertensiebaniere gemaak het, maar ek het besluit om iets anders te doen. Ons het oor die jare hard gewerk om dit lig en beknop te hou. Ons vervul ons missie, en laat vermorsing aan ander oor. |
|||
Wikipedia is ’n plek waar jy kan leer, nie ’n plek vir advertensies nie. Die hart en siel van Wikipedia is ’n gemeenskap van mense wat werk om vir jou onbeperkte toegang tot betroubare, neutrale inligting te gee. |
|||
As almal wat hierdie brief lees net {{AppealAmountSwitch|language=en|country={{{country}}}|amount=$5|$5}} skenk, sal ons net een dag per jaar hoef geld in te samel. Maar nie almal kan of wil skenk nie. En dit is ook goed. Elke jaar gee net genoeg mense geld. |
|||
Ons weet dat die meeste mense hierdie boodskap sal ignoreer. Maar as Wikipedia nuttig is vir jou, oorweeg dit asseblief om ’n skenking van {{AppealAmountSwitch|language=en|country={{{country}}}|amount=all|$5, €10, ¥1000}} of wat ook al jy kan te maak om Wikipedia te beskerm en te onderhou. |
|||
Met dank |
|||
Dankie, |
|||
'''Jimmy Wales''' |
'''Jimmy Wales'''<br> |
||
Wikipedia |
Stigter van Wikipedia |
||
</div> |
|||
<div class="appeal-text-short" style="display: none;"> |
|||
{{Quote}} |
|||
</div> |
Latest revision as of 16:01, 25 February 2022
Ons vra jou in alle nederigheid om te help.
Kom ons kom dadelik tot die punt: Vandag vra ons jou om Wikipedia se onafhanklikheid te beskerm.
Ons is ’n organisasie sonder winsoogmerk wat staatmaak op skenkings om aanlyn te bly en te floreer, maar 98% van ons lesers gee nie; hulle kyk eerder weg. As elkeen wat Wikipedia lees net ’n klein bietjie gee, kan ons Wikipedia vir nog baie jare laat floreer. Die prys van ’n kopie koffie is al wat ons vra.
Toe ons Wikipedia ’n organisasie sonder winsoogmerk gemaak het, het mense vir ons gesê dat ons spyt sal wees daaroor. Maar as Wikipedia kommersieel sou raak, sal dit ’n groot verlies vir die hele wêreld wees.
Wikipedia is ’n plek waar jy kan leer, nie ’n plek vir advertensies nie. Die hart en siel van Wikipedia is ’n gemeenskap van mense wat werk om vir jou onbeperkte toegang tot betroubare, neutrale inligting te gee.
Ons weet dat die meeste mense hierdie boodskap sal ignoreer. Maar as Wikipedia nuttig is vir jou, oorweeg dit asseblief om ’n skenking van $5, €10, ¥1000 of wat ook al jy kan te maak om Wikipedia te beskerm en te onderhou.
Met dank
Jimmy Wales
Stigter van Wikipedia