FAQ/af: Difference between revisions

Jump to navigation Jump to search
Content deleted Content added
mNo edit summary
Updated according to new FAQ English Version
Line 5: Line 5:
== Wat is Wikipedia? ==
== Wat is Wikipedia? ==


[https://www.wikipedia.org Wikipedia] is ’n aanlynversameling van kennis. Vrywilligerredigeerders van regoor die wêreld skryf Wikipedia. Dit is ’n samewerkende skepping wat in 2001 geskep is: Enigiemand kan dit enige tyd wysig. Redigeerders werk saam om feitlik oor enige onderwerp te skryf, van antieke geskiedenis tot wetenskap tot die kunste. Wikipedia is beskikbaar in honderde tale en het meer as 45 miljoen artikels. Wikipedia is heeltemal niewinsgewend, onafhanklik en word deur alledaagse mense soos jy onderhou. Jy benodig nie goedkeuring of spesiale kwalifikasies om te wysig nie.
[https://www.wikipedia.org Wikipedia] is ’n aanlynversameling van kennis. Vrywilligerredigeerders van regoor die wêreld skryf Wikipedia. Dit is ’n samewerkende skepping wat in 2001 geskep is: Enigiemand kan dit enige tyd wysig. Redigeerders werk saam om feitlik oor enige onderwerp te skryf, van antieke geskiedenis tot wetenskap tot die kunste. Wikipedia is beskikbaar in honderde tale en het meer as 59 miljoen artikels. Wikipedia is heeltemal niewinsgewend, onafhanklik en word deur alledaagse mense soos jy onderhou. Jy benodig nie goedkeuring of spesiale kwalifikasies om te wysig nie.


== Hoe bly Wikipedia betroubaar en neutraal? ==
== Hoe bly Wikipedia betroubaar en neutraal? ==
Line 40: Line 40:
== Hoe word die Wikimedia Foundation befonds? ==
== Hoe word die Wikimedia Foundation befonds? ==


Die Wikimedia Foundation word befonds deur middel van [https://donate.wikimedia.org/?uselang=af&utm_medium=donatewiki_page&utm_campaign=donate_link&utm_source=FAQ donasies] van miljoene individue regoor die wêreld. Die gemiddelde donasie is ongeveer $15 USD, en ons is dankbaar dat so baie mense waarde in Wikipedia vind en die toekoms daarvan wil volhou. Ons ontvang ook donasies deur institusionele toelae en geskenke (sien asseblief ons [https://wikimediafoundation.org/support/benefactors/ weldoenerbladsy] vir meer inligting). ’n Klein gedeelte van die inkomste word ook verdien deur die dienste wat deur Wikimedia Enterprise bedryf word ([[#Wat is Wikimedia Enterprise?|meer inligting]]).
Die Wikimedia Foundation word befonds deur middel van eenmalige of maandelikse [https://donate.wikimedia.org/?uselang=af&utm_medium=donatewiki_page&utm_campaign=donate_link&utm_source=FAQ donasies] van miljoene individue regoor die wêreld. Die gemiddelde donasie is ongeveer $15 USD en die gemiddelde maandelikse donasie is ongeveer $4 USD, en ons is dankbaar dat so baie mense waarde in Wikipedia vind en die toekoms daarvan wil volhou. Ons ontvang ook donasies deur institusionele toelae en geskenke (sien asseblief ons [https://wikimediafoundation.org/support/benefactors/ weldoenerbladsy] vir meer inligting). ’n Klein gedeelte van die inkomste word ook verdien deur die dienste wat deur Wikimedia Enterprise bedryf word ([[#Wat is Wikimedia Enterprise?|meer inligting]]).


Die Wikimedia Foundation het <span style="white-space: nowrap;">501(c)(3)</span>-belasting vrygestelde status in die Verenigde State van Amerika. Donasies wat van ander nasies gemaak word, kan ook belastingaftrekbaar wees (sien [[{{LocalPage|Tax deductibility|af}}|belastingaftrekbaarheid]] vir meer besonderhede). Sien [[{{LocalPage|Ways_to_Give|af}}|Maniere om te gee]] vir besonderhede oor hoe om ’n donasie via krediet- of debietkaart, PayPal, Amazon en verskeie ander metodes te maak. Indien u enige vrae het, stuur asseblief ‘n e-pos aan [mailto:donate@wikimedia.org donate@wikimedia.org].<ref name="zd"/>
Die Wikimedia Foundation het <span style="white-space: nowrap;">501(c)(3)</span>-belasting vrygestelde status in die Verenigde State van Amerika. Donasies wat van ander nasies gemaak word, kan ook belastingaftrekbaar wees (sien [[{{LocalPage|Tax deductibility|af}}|belastingaftrekbaarheid]] vir meer besonderhede). Sien [[{{LocalPage|Ways_to_Give|af}}|Maniere om te gee]] vir besonderhede oor hoe om ’n donasie via krediet- of debietkaart, PayPal, Amazon en verskeie ander metodes te maak. Indien u enige vrae het, stuur asseblief ‘n e-pos aan [mailto:donate@wikimedia.org donate@wikimedia.org].<ref name="zd"/>
Line 46: Line 46:
== Hoekom moet ek skenk en waarheen gaan my geld? ==
== Hoekom moet ek skenk en waarheen gaan my geld? ==


Oor die afgelope 20 jaar het Wikipedia ’n betroubare bron van inligting geword waarop miljoene mense elke dag staatmaak. Met meer as 6 700 bladsykyke elke sekonde en meer as 350 wysigings per minuut, is Wikipedia een van die top 10 webwerwe ter wêreld, en die enigste groot webwerf wat deur ’n niewinsgewende organisasie, die Wikimedia Foundation, bestuur word.
Oor die afgelope 20 jaar het Wikipedia ’n betroubare bron van inligting geword waarop miljoene mense elke dag staatmaak. Met meer as 6 700 bladsykyke elke sekonde en meer as 345 wysigings per minuut, is Wikipedia een van die top 10 webwerwe ter wêreld, en die enigste groot webwerf wat deur ’n niewinsgewende organisasie, die Wikimedia Foundation, bestuur word.


Anders as ander topwebwerwe, word Wikipedia nie deur advertensies befonds nie, en maak ook nie staat op die verkoop van data oor gebruikers vir wins nie. In plaas daarvan word Wikipedia deur sy lesers ondersteun – mense wat waarde in Wikipedia vind en wil voortgaan om die sukses daarvan te ondersteun, met die gemiddelde skenking van sowat $15 USD. Hierdie finansiële model stel Wikipedia in staat om neutraal, betroubaar en vry van kommersiële belange te bly.
Anders as ander topwebwerwe, word Wikipedia nie deur advertensies befonds nie, en maak ook nie staat op die verkoop van data oor gebruikers vir wins nie. In plaas daarvan word Wikipedia deur sy lesers ondersteun – mense wat waarde in Wikipedia vind en wil voortgaan om die sukses daarvan te ondersteun, met die gemiddelde eenmalige donasie van ongeveer $15 USD en die gemiddelde maandelikse donasie van ongeveer $4 USD. Hierdie finansiële model stel Wikipedia in staat om neutraal, betroubaar en vry van kommersiële belange te bly.


Hier is net ’n paar van die maniere hoe ons donasies gebruik om Wikipedia en gratis kennis te onderhou:
Hier is net ’n paar van die maniere hoe ons donasies gebruik om Wikipedia en gratis kennis te onderhou:
Line 59: Line 59:
== Wikipedia se fondsinsamelingsversoeke lyk dringend, ten spyte van die Wikimedia Foundation se aansienlike reserwe. Waarom benodig jy bykomende fondse? ==
== Wikipedia se fondsinsamelingsversoeke lyk dringend, ten spyte van die Wikimedia Foundation se aansienlike reserwe. Waarom benodig jy bykomende fondse? ==


Om gesonde finansiële reserwes te volhou en ’n bedryfskapitaalbeleid te gebruik, word beskou as ’n [https://www.councilofnonprofits.org/tools-resources/operating-reserves-nonprofits beste praktyk] vir alle soorte organisasies. Die Wikimedia Foundation se Direksie het onlangs ons [https://foundation.wikimedia.org/wiki/Resolution:Setting_Working_Capital_Reserve_Target bedryfskapitaalbeleid] omskryf wat ontwerp is om ons werk volhoubaar te maak en ondersteuning te bied aan geaffilieerdes en vrywilligers in geval van onvoorsiene uitgawes, noodgevalle of inkomstetekorte. Dit stel ons ook in staat om voldoende kontantvloei te hê om ons uitgawes deur die jaar te dek.
Ons is bevoorreg om ’n reserwe te hê. Dit is nie fondse wat ons op ’n dag-tot-dag-basis gebruik nie; dit kan slegs in buitengewone omstandighede, soos ’n ekonomiese krisis, verkry word. Wikipedia en sy projekte is kritieke hulpbronne waarop die wêreld daagliks staatmaak. Ons reserwefondse is bedoel om te verseker dat ons volhoubaar kan bly selfs al sou die ergste gebeurlikheid plaasvind. Ons bedryfsbegroting en jaarplan word ontwikkel deur ’n oop, deursigtige proses, onderhewig aan terugvoer van Wikipedia-vrywilligers en goedkeuring van die Raad. Die besonderhede van ons begroting en plan is altyd beskikbaar vir die publiek vir verdere hersiening.


== Personeelvergoeding is deel van jou bedryfskoste. Kan jy verduidelik hoe dit bepaal word? ==
== Personeelvergoeding is deel van jou bedryfskoste. Kan jy verduidelik hoe dit bepaal word? ==
Line 93: Line 93:
== Hoekom sien ek fondsinsamelingsbaniere op Wikipedia al het ek reeds onlangs geskenk? ==
== Hoekom sien ek fondsinsamelingsbaniere op Wikipedia al het ek reeds onlangs geskenk? ==


Skenkingsbaniere is ontwerp om aan skenkers te wys wat webkoekies op hul blaaier geaktiveer het, en om te versteek nadat die banier ’n paar keer gewys is of na ’n skenking. Om weg te steek, hang egter af van ’n koekie wat ons in die blaaier plaas. Banierversteking sal nie werk as jy jou blaaier se kas uitvee, koekies uitvee of blaaiers of rekenaars verander nie.
Die webwerf het nie toegang tot jou vorige donasiegeskiedenis nie en sal dus ongelukkig nie optel dat jy reeds jou ondersteuning gebied het nie. Skenkingsbaniere is ontwerp om aan skenkers te wys wat webkoekies op hul blaaier geaktiveer het, en om te versteek nadat die banier ’n paar keer gewys is of na ’n skenking. Om weg te steek, hang egter af van ’n koekie wat ons in die blaaier plaas. Banierversteking sal nie werk as jy jou blaaier se kas uitvee, koekies uitvee of blaaiers of rekenaars verander nie.


Daar is verskeie opsies vir jou beskikbaar om die fondsinsamelingsbaniere in die toekoms te versteek:
Daar is verskeie opsies vir jou beskikbaar om die fondsinsamelingsbaniere in die toekoms te versteek:


* As jy die X- of Sluit-knoppie op ’n banier klik, sal dit vir een week versteek word. Jy kan ook die “Het reeds geskenk”-knoppie op ’n banier klik. Neem asseblief kennis dat hierdie gedrag nie van toepassing is op die eerste banier wat jy sien nie, maar elke banier daarna.
* As jy die “Already donated”-, “X”- of “Close”-knoppie op ’n banier klik, sal dit vir een week versteek word. Jy kan ook die “Het reeds geskenk”-knoppie op ’n banier klik. Neem asseblief kennis dat hierdie gedrag nie van toepassing is op die eerste banier wat jy sien nie, maar elke banier daarna.
* As jy terugkeer na die [https://thankyou.wikipedia.org/wiki/Thank_You/af ”Dankie”-bladsy] sal dit die koekie ’n kans gee om weer ingevoeg te word. As jy Wikipedia op verskeie toestelle lees, besoek asseblief hierdie bladsy op elkeen van hulle om die baniere te onderdruk.
* As jy terugkeer na die [https://thankyou.wikipedia.org/wiki/Thank_You/af ”Dankie”-bladsy] sal dit die koekie ’n kans gee om weer ingevoeg te word. As jy Wikipedia op verskeie toestelle lees, besoek asseblief hierdie bladsy op elkeen van hulle om die baniere te onderdruk.
* Jy kan ook ’n rekening op Wikipedia skep – baniere word nie tipies gewys aan gebruikers wat by Wikipedia-rekeninge aanmeld nie. Meer inligting oor die skep van ’n rekening kan [https://af.wikipedia.org/wiki/Wikipedia:Waarom_%27n_rekening_skep%3F hier] gevind word.
* Jy kan ook ’n rekening op Wikipedia skep – baniere word nie tipies gewys aan gebruikers wat by Wikipedia-rekeninge aanmeld nie. Meer inligting oor die skep van ’n rekening kan [https://af.wikipedia.org/wiki/Wikipedia:Waarom_%27n_rekening_skep%3F hier] gevind word.
Line 124: Line 124:
== Wat is die Wikimedia Endowment? ==
== Wat is die Wikimedia Endowment? ==


Die Wikimedia Endowment is in 2016 geskep om te dien as ’n permanente bewaringsfonds om inkomste te genereer om die bedrywighede en aktiwiteite van die Wikimedia-projekte vir ewig te ondersteun. Skenkings aan die Wikimedia Endowment word in ’n aparte fonds gehou en belê om mettertyd te groei. Jy kan meer te wete kom oor die Wikimedia Endowment by '''[https://wikimediaendowment.org/ wikimediaendowment.org]'''.
Die Wikimedia Endowment is geskep om te dien as ’n permanente bewaringsfonds om inkomste te genereer om die bedrywighede en aktiwiteite van die Wikimedia-projekte onbepaald en deurlopend te ondersteun. Dit is ’n 501(c)(3)-liefdadigheidsfonds waarvan die hoofkantoor in die VSA geleë is. Die Wikimedia Endowment sal in tye van voorspoed as wegspringplek vir groei en innovering gebruik word. In moeilike ekonomiese tye sal die Endowment die mees kritieke bedrywighede, dit wat die Wikimedia-projekte aan die gang hou, help ondersteun. Op grond van gesprekke met die borge word toelae uit die Endowment tans vir tegnologiese innovering aangewend, sodat die Wikimedia-projekte relevant kan bly in ’n tyd van snelle tegnologiese verandering. Jy kan meer oor die Wikimedia Endowment uitvind by '''[https://wikimediaendowment.org/ wikimediaendowment.org]'''.


== Wat is Wikimedia Enterprise? ==
== Wat is Wikimedia Enterprise? ==