Kanseleer of verander herhalende skenking

From Donate
Revision as of 13:55, 3 December 2021 by TGorski2 (WMF) (talk | contribs) (Created page with "{{Cancel or change recurring giving | title = Kanseleer of verander herhalende skenking | intro = Ons waardeer jou bydrae tot die Wikimedia Foundation en die ondersteuning van gratis kennis. Ons weet dat omstandighede soms kan verander en dit is nie moontlik om met ’n herhalende bydrag voort te gaan nie. Om jou intekening te kanselleer of te verander, volg asseblief die instruksies hieronder. '''Moet asseblief nie jou kredietkaartnommer of ander finansiële inligting...")
(diff) ← Older revision | Latest revision (diff) | Newer revision → (diff)
Jump to navigation Jump to search

Kanseleer of verander herhalende skenking

Ons waardeer jou bydrae tot die Wikimedia Foundation en die ondersteuning van gratis kennis. Ons weet dat omstandighede soms kan verander en dit is nie moontlik om met ’n herhalende bydrag voort te gaan nie. Om jou intekening te kanselleer of te verander, volg asseblief die instruksies hieronder. Moet asseblief nie jou kredietkaartnommer of ander finansiële inligting insluit wanneer jy ons kontak nie.

PayPal

  • Stuur asseblief ’n e-pos aan donate@wikimedia.org insluitend watter tipe verandering jy wil maak en soveel inligting as wat jykan oor die oorspronklike geskenk, soos:
    • E-pos gekoppel aan jou PayPal-rekening
    • Volle naam gebruik
  • Jy sal ’n e-posbevestiging ontvang wanneer die verandering voltooi is.
  • Moet asseblief nie jou kredietkaartnommer of ander finansiële inligting insluit wanneer jy ons kontak nie.

Kredietkaart

  • Stuur asseblief ’n e-pos aan donate@wikimedia.org insluitend watter tipe verandering jy wil maak en soveel inligting as wat jy kan oor die oorspronklike geskenk, soos:
    • E-pos wat vir die donasiekwitansie gebruik is
    • Volle naam gebruik
  • Jy sal ’n e-posbevestiging ontvang wanneer die verandering voltooi is.
  • Moet asseblief nie jou kredietkaartnommer of ander finansiële inligting insluit wanneer jy ons kontak nie.

As jy met ’n krediet-/debietkaart skenk, sal kredietkaartverwerkers ons in sommige gevalle in kennis stel wanneer kaartbesonderhede (insluitend vervaldatum) opgedateer word, om te verseker dat die skenking nie onderbreek word nie. As jy vrae hieroor het, kontak asseblief jou kredietkaartverskaffer vir meer inligting.