Template:Appeal/default/af: Difference between revisions

From Donate
Content deleted Content added
update reader count
rm out of date reader count
Line 1: Line 1:
<div class="appeal-text-long">
<div class="appeal-text-long">
Wikipedia is die #5-tuiste op die web en bedien elke maand {{READER-COUNT}} miljoen verskillende mense - met biljoene bladsybesoeke.

Handel is goed. Reklame is nie sleg nie. Maar dit hoort nie hier nie. Nie op Wikipedia nie.
Handel is goed. Reklame is nie sleg nie. Maar dit hoort nie hier nie. Nie op Wikipedia nie.



Revision as of 12:59, 25 July 2016

Handel is goed. Reklame is nie sleg nie. Maar dit hoort nie hier nie. Nie op Wikipedia nie.

Wikipedia is iets besonders. Dit is soos 'n biblioteek of 'n openbare park. Dit is soos 'n tempel vir die gees. Dit is 'n plek waarheen ons almal kan gaan om te dink, te leer en ons kennis met ander te deel.

Toe ek Wikipedia gestig het, kon ek dit 'n wensgewende maatskappy met advertensiebaniere gemaak het, maar ek het besluit om iets anders te doen. Ons het oor die jare hard gewerk om dit lig en beknop te hou. Ons vervul ons missie, en laat vermorsing aan ander oor.

As almal wat hierdie brief lees net $5 skenk, sal ons net een dag per jaar hoef geld in te samel. Maar nie almal kan of wil skenk nie. En dit is ook goed. Elke jaar gee net genoeg mense geld.

Dalk kan jy dit vanjaar oorweeg om $5, €10, ¥1000 of wat jy ook al kan bekostig, te skenk om Wikipedia te beskerm en te onderhou.

Dankie,

Jimmy Wales
Wikipedia-stigter