Template:2011FR/core-appeal-whitebox/af

From Donate
Revision as of 13:19, 9 November 2011 by Jsoby (talk | contribs) (importing)
(diff) ← Older revision | Latest revision (diff) | Newer revision → (diff)
Jump to navigation Jump to search
Waarvoor gaan jou donasie

Tegnologie: Bedieners, bandwydte, onderhoud, ontwikkeling. Wikipedia is die # 5 Webwerf in die wêreld, en dit loop op 'n fraksie van wat ander top webtuistes spandeer

Mense: Die ander top 10 webwerwe het duisende werknemers. Ons het minder as 100, wat van jou skenking 'n groot belegging in 'n hoogs-doeltreffende nie-winsgewende organisasie maak