Template:Appeal/default/af: Difference between revisions

From Donate
Jump to navigation Jump to search
Content deleted Content added
removing first line (Google & Yahoo)
update
 
(7 intermediate revisions by the same user not shown)
Line 1: Line 1:
== Ons vra jou in alle nederigheid om te help. ==
<!--


Kom ons kom dadelik tot die punt: Vandag vra ons jou om Wikipedia se onafhanklikheid te beskerm.
!! NOTE TO TRANSLATORS !!


Ons is ’n organisasie sonder winsoogmerk wat staatmaak op skenkings om aanlyn te bly en te floreer, maar 98% van ons lesers gee nie; hulle kyk eerder weg. As elkeen wat Wikipedia lees net ’n klein bietjie gee, kan ons Wikipedia vir nog baie jare laat floreer. Die prys van ’n kopie koffie is al wat ons vra.
This letter is a new translation request, but re-uses large parts of the first Jimmy Letter ("Jimmy Letter 001"), but in different order. If the first Jimmy Letter has been translated into your language, you can probably re-use much of it for this translation. Sorry about the confusion! :-)


Toe ons Wikipedia ’n organisasie sonder winsoogmerk gemaak het, het mense vir ons gesê dat ons spyt sal wees daaroor. Maar as Wikipedia kommersieel sou raak, sal dit ’n groot verlies vir die hele wêreld wees.
To see the translation of the first letter for your language, click "view" in the box for "Original source text" above, and there will be a link to it at the top.


Wikipedia is ’n plek waar jy kan leer, nie ’n plek vir advertensies nie. Die hart en siel van Wikipedia is ’n gemeenskap van mense wat werk om vir jou onbeperkte toegang tot betroubare, neutrale inligting te gee.
-->


Ons weet dat die meeste mense hierdie boodskap sal ignoreer. Maar as Wikipedia nuttig is vir jou, oorweeg dit asseblief om ’n skenking van {{AppealAmountSwitch|language=en|country={{{country}}}|amount=all|$5, €10, ¥1000}} of wat ook al jy kan te maak om Wikipedia te beskerm en te onderhou.
Wikipedia is die #5-tuiste op die web en bedien elke maand 470 miljoen verskillende mense - met biljoene bladsybesoeke.


Met dank
Handel is goed. Reklame is nie sleg nie. Maar dit hoort nie hier nie. Nie op Wikipedia nie.


'''Jimmy Wales'''<br>
Wikipedia is iets besonders. Dit is soos 'n biblioteek of 'n openbare park. Dit is soos 'n tempel vir die gees. Dit is 'n plek waarheen ons almal kan gaan om te dink, te leer en ons kennis met ander te deel.
Stigter van Wikipedia

Toe ek Wikipedia gestig het, kon ek dit 'n wensgewende maatskappy met advertensiebaniere gemaak het, maar ek het besluit om iets anders te doen. Ons het oor die jare hard gewerk om dit lig en beknop te hou. Ons vervul ons missie, en laat vermorsing aan ander oor.

As almal wat hierdie brief lees net {{AppealAmountSwitch|language=en|country={{{country}}}|amount=$5|$5}} skenk, sal ons net een dag per jaar hoef geld in te samel. Maar nie almal kan of wil skenk nie. En dit is ook goed. Elke jaar gee net genoeg mense geld.

Dalk kan jy dit vanjaar oorweeg om {{AppealAmountSwitch|language=en|country={{{country}}}|amount=all|$5, €10, ¥1000}} of wat jy ook al kan bekostig, te skenk om Wikipedia te beskerm en te onderhou.


Dankie,

'''Jimmy Wales''' <br/>
Wikipedia-stigter

Latest revision as of 16:01, 25 February 2022

Ons vra jou in alle nederigheid om te help.

Kom ons kom dadelik tot die punt: Vandag vra ons jou om Wikipedia se onafhanklikheid te beskerm.

Ons is ’n organisasie sonder winsoogmerk wat staatmaak op skenkings om aanlyn te bly en te floreer, maar 98% van ons lesers gee nie; hulle kyk eerder weg. As elkeen wat Wikipedia lees net ’n klein bietjie gee, kan ons Wikipedia vir nog baie jare laat floreer. Die prys van ’n kopie koffie is al wat ons vra.

Toe ons Wikipedia ’n organisasie sonder winsoogmerk gemaak het, het mense vir ons gesê dat ons spyt sal wees daaroor. Maar as Wikipedia kommersieel sou raak, sal dit ’n groot verlies vir die hele wêreld wees.

Wikipedia is ’n plek waar jy kan leer, nie ’n plek vir advertensies nie. Die hart en siel van Wikipedia is ’n gemeenskap van mense wat werk om vir jou onbeperkte toegang tot betroubare, neutrale inligting te gee.

Ons weet dat die meeste mense hierdie boodskap sal ignoreer. Maar as Wikipedia nuttig is vir jou, oorweeg dit asseblief om ’n skenking van $5, €10, ¥1000 of wat ook al jy kan te maak om Wikipedia te beskerm en te onderhou.

Met dank

Jimmy Wales
Stigter van Wikipedia