Andere maniere om te gee

From Donate
Revision as of 15:20, 3 May 2022 by Pcoombe (talk | contribs) (rm crypto)
Jump to navigation Jump to search

Andere maniere om te gee

Krediet-/debietkaart, internetbankdienste of eWallet

Vir skenkings per krediet-/debietkaart, eWallet of internetbankdienste (geselekteerde lande), kies asseblief jou kontinent gevolg deur jou land vir beskikbare betalingmetodes.

Asia
Europe

PayPal

Om deur PayPal te skenk, kies asseblief ’n geldeenheid om voort te gaan. (Neem asseblief kennis dat ons as gevolg van regulasies in die land nie meer PayPal-skenkings vanaf Singapoer kan verwerk nie.)

Maandelikse geskenk

Klik asseblief hier om ’n outomatiese maandelikse skenking via krediet-/debietkaart of PayPal te maak.

’n Maandelikse donasie sal verwerk word totdat jy vir ons vra om dit te kanselleer.

As jy met ’n krediet-/debietkaart skenk, sal kredietkaartverwerkers ons in sommige gevalle in kennis stel wanneer kaartbesonderhede (insluitend vervaldatum) opgedateer word, om te verseker dat die skenking nie onderbreek word nie. As jy vrae hieroor het, kontak asseblief jou kredietkaartverskaffer vir meer inligting.

Tjeks en poswissels (per pos)

Skenkings per tjek en poswissel word verwerk by ons sluitkas, geleë by die adres hieronder. Maak asseblief tjeks betaalbaar aan “Wikimedia Foundation, Inc.” en sluit ’n brief in met jou naam, posadres, telefoonnommer, e-posadres en skenkingsbedrag. Moet asseblief nie kontant per pos stuur nie. Let daarop dat ons tans nie tjeks van Frankryk, Italië of Spanje kan aanvaar nie.

Pos asseblief jou tjeks of poswissels na:

Wikimedia Foundation, Inc.
P.O. Box 98204
Washington, DC 20090-8204
USA

Vir groot tjeks van $10 000 en meer, e-pos asseblief benefactors@wikimedia.org om ons in kennis te stel van jou inkomende skenking.

Aandeelskenking

Om aandele van jou makelaar na ons s’n te skuif, gee asseblief die makelaar ons naam en rekeningnommer. Wanneer die transaksie voltooi is, e-pos asseblief benefactors@wikimedia.org sodat ons die transaksie kan verifieer. Sonder verifikasie, kan ons nie ’n dankie-brief en belastingkwitansie vir jou geskenk uitreik nie.

Bank Name
Bank of America
Account Name
Wikimedia Foundation – Gift Account
Account number
16-200-2942639
DTC Number
0955
Tax ID
20-0049703

Indien jy enige hulp benodig om ’n voorraadskenking te maak, kontak asseblief: Avi Cohen, Bank of America: avi.cohen@bofa.com

Bankoorplasing

Ons aanvaar ’n reeks geldeenhede, en Citibank sal jou geldeenheid in USD of EUR omskakel.

Vir binnelandse en internasionale oordragte in USD, is ons slegs deposito-rekening
Bank: Citibank
Adres: 590 Market Street, San Francisco, California, 94104 USA
ABA-/ACH-nommer: 321171184
Internasionale bankkode: CITIUS33
Rekeningnommer: 203129580
Foon: 415-982-2960
Om in £ GBP te skenk
Rekeningnommer: 18797250
Rekeningtitel: WIKIMEDIA FOUNDATION INC
Geldeenheid: GBP
IBAN: GB33CITI18500818797250
Internasionale bankkode: CITIGB2L
Takkode: 185008
Om in € EUR te skenk
Rekeningnommer: 18796270
Rekeningtitel: WIKIMEDIA FOUNDATION INC
Geldeenheid: EUR
IBAN: GB12CITI18500818796270
Internasionale bankkode: CITIGB2L
Takkode: 185008
Die € EUR-rekening voldoen aan SEPA.

Neem asseblief kennis dat ons nie outomaties die ontvangs van bankoorplasingskenkings kan bevestig nie, so behou asseblief ’n bevestiging van die oordrag van jou bank. As jy ’n belastingkwitansie wil ontvang, stel ons voor dat jy jou bank kontak om ’n oorplasing deur Bill Pay (VSA) te maak, of om deur ’n ander metode te skenk.

Die Foundation vra nie ’n oordragfooi vir donasies nie, maar jou plaaslike bank sal dalk een vra. Ons beveel sterk aan om met jou bank na te gaan voordat jy ’n oorplasing begin om seker te maak jy verstaan enige koste wat jy kan aangaan deur ’n skenking aan Wikimedia te maak.

Vir meer inligting, of as jy enige vrae het ten opsigte van bankoorplasings, e-pos asseblief donate@wikimedia.org.

Skenkingsgeskenk

Die Wikimedia Endowment is ons blywende verbintenis na ’n wêreld van vrylik gedeelde kennis, nou en in ewedurigheid. As ’n fonds wat vir langtermyngroei belê word, skep dit ’n stewige finansiële grondslag vir Wikipedia en ander Wikimedia-projekte en help om hul toekoms te verseker. Vir meer inligting, besoek Wikimedia Endowment of e-pos ons by endowment@wikimedia.org.



Erfenisgeskenk

Jy kan die toekoms van gratis kennis vir geslagte wat kom ondersteun deur ’n geskenk in jou testament of ander boedelplanne te maak. ’n Erfenisgeskenk kos jou nou niks nie en kan enige tyd en om enige rede verander word. Sodra dit ’n werklikheid word, sal jou geskenk by die Wikimedia Endowment gevoeg word, waar jou nalatenskap sal voortleef deur vir ewig ondersteuning aan Wikimedia-projekte te bied.

Vir meer inligting oor nalatenskap-skenkings, kontak legacy@wikimedia.org.


Geskenkparings

Geskenkparings is ’n wonderlike, maklike manier om jou donasie aan die die Wikimedia Foundation te verdubbel, en selfs te verdrievoudig.

Klik hier om te kyk of jou werkgewer jou skenking aan die Wikimedia Foundation sal herhaal. Bypassende geskenkinligting verskaf deur HEPdata.

As jy vrae het ten opsigte van jou werkgewer se bypassende geskenk, e-pos asseblief matching@wikimedia.org.

Om die stigting te nomineer of te registreer om bypassende geskenke te ontvang, verskaf asseblief die volgende kontakinligting:

Wikimedia Foundation, Inc.
P.O. Box 98204
Washington, DC 20090-8204
USA

Email: matching@wikimedia.org

Vrywilligersuur-eweknie

Baie maatskappye sal ’n werknemer se tyd wat aan vrywilligerswerk bestee word (dit sluit take in soos die redigering van Wikipedia of sy susterwebwerwe, patrollering van Wiki-bladsye vir vandaliste en bydrae tot die MediaWiki-sagteware) met ’n finansiële geskenk aan die niewinsgewende organisasie. Kom meer te wete oor die Vrywilligersuur-eweknieprogram.

As jy vrae het in verband met die Vrywilligersuur-eweknieprogram, e-pos asseblief matching@wikimedia.org

Betaalstaat-aftrekking

Sommige werkgewers in die Verenigde State en Kanada, bied ’n maklike en gerieflike manier om aan die Wikimedia Foundation deur middel van ’n betaalstaataftrekking te gee. Maak asseblief seker by jou organisasie vir beskikbaarheid en stuur enige nodige papierwerk na:

Wikimedia Foundation, Inc.
P.O. Box 98204
Washington, DC 20090-8204
USA

Gekombineerde federale veldtog

Baie federale en staatswerknemers kies om aan die Wikimedia Foundation te gee via die Combined Federal Campaign (CFC), ’n werksplek-program wat skenkings hanteer. As jy die Wikimedia Foundation wil gee as deel van die Educate America! CFC, kontak asseblief jou menslikehulpbronafdeling vir instruksies om te skenk.

Ons CFC-nommer is 61478.

Donor Advised Funds

Donor Advised Funds (DAF’s) laat jou toe om die gunstigste belastingvoordele te kombineer met die buigsaamheid om jou voorkeursake te ondersteun. As jy ’n toekenning aan die Wikimedia Foundation direk vanaf jou DAF wil aanbeveel, sien asseblief die skakels hieronder:

Kontak ons asseblief by benefactors@wikimedia.org as jy vrae het of as jou voorkeur-DAF nie gelys is nie.

Amazon Pay

Jy kan in Amerikaanse dollars skenk deur middel van Amazon Pay, kies asseblief ’n bedrag en kies “Amazon Pay”. As jy deur Amazon in ’n ander geldeenheid as Amerikaanse dollars skenk, wees asseblief daarvan bewus dat jou befondsingsbron verwerp kan word of dat jou geldeenheid-wisselfooie kan teëkom. Ons moedig jou aan om jou bank vir meer inligting te kontak.

Vir enige vrae, kontak asseblief donate@wikimedia.org.