Template:Infobox/Need/af

From Donate
Jump to navigation Jump to search

Hoekom jou skenking benodig word:

  • Wikipedia is nie-winsgewend, maar dit is die #5 webblad in the wêreld – 470 miljoen mense word elke maand met miljarde bladbesoeke bedien.
  • Ons werk hard om ons operasie effektief te hou. Google mag naasten 'n miljoen bedieners hê. Yahoo het omtrend 13,000 personeellede. Ons het 679 bedieners en 95 personeellede.
  • Ons sal nooit advertensies vertoon nie. Daar is niks fout met handel nie. Reklame is nie 'n euwel nie. Maar dit behoort nie in Wikipedia nie.
  • As almal wat hierdie lees 'n klein donasie maak, sal ons net 'n paar uur hoef in te samel. Nie almal kan of sal skenk nie, maar elke jaar besluit nét genoeg mense om te skenk.
  • Ons samel slegs in wat ons benodig. Wanneer ons ons begroting ingesamel het, hou ons op vir die jaar.
  • Oorweeg asseblief om hierdie jaar 'n skenking van $5, $20, $50 of wat okal jy kan om Wikipedia te beskerm en onderhou.