MediaWiki:Donate interface-informationsharing/af

From Donate
Jump to navigation Jump to search

Ons verkoop of dryf nie handel met jou inligting nie. Deur ’n skenking te maak, stem jy in om jou persoonlike inligting te deel met Wikimedia Foundation, die organisasie sonder winsoogmerk wat Wikipedia en ander Wikimedia-projekte aanbied, en sy diensverskaffers ingevolge ons <a href="$1">skenkerbeleid</a>. Wikimedia Foundation en sy diensverskaffers is geleë in die Verenigde State en in ander lande wie se privaatheidswette moontlik nie gelykstaande aan jou eie land sin is nie. Vir meer inligting, lees asseblief ons <a href="$1">skenkerbeleid</a>.