MediaWiki:Donate interface-monthly-cancel/af

From Donate
Jump to navigation Jump to search

Vir herhalende skenkers sal vaste maandelikse paaiemente deur die Wikimedia Foundation afgetrek word op die dag van die maand waarop die eerste skenking gemaak is, totdat jy ons kennis gee om dit te staak. Skenkings wat op die 29ste, 30ste of 31ste van die maand begin is, sal weer plaasvind op die laaste dag van die maand vir korter maande, so na aan die oorspronklike dag as moontlik. Indien jy enige vrae het, kontak $1.