Template:Zendesk disclaimer/af

From Donate
Jump to navigation Jump to search

As gevolg van die volume van navrae wat ons ontvang, gebruik ons Zendesk as ’n skenker terugvoer platform. Deur donate@wikimedia.org te e-pos, verstaan jy dat jou inligting deur die Zendesk Group verwerk sal word, in ooreenstemming met Zendesk se bepalings. Gebruikers van die volgende lande moet Afdeling A van Zendesk se privaatheidsbeleid konsulteer vir meer inligting oor Zendesk se landspesifieke-praktyke: Australië, Brasilië, Kanada, Japan, Nieu-Seeland en Singapoer.