Cancel or change recurring giving/af: Difference between revisions

From Donate
Jump to navigation Jump to search
Content deleted Content added
Created page with "{{Cancel or change recurring giving | title = Kanseleer of verander herhalende skenking | intro = Ons waardeer jou bydrae tot die Wikimedia Foundation en die ondersteuning van gratis kennis. Ons weet dat omstandighede soms kan verander en dit is nie moontlik om met ’n herhalende bydrag voort te gaan nie. Om jou intekening te kanselleer of te verander, volg asseblief die instruksies hieronder. '''Moet asseblief nie jou kredietkaartnommer of ander finansiële inligting..."
 
Updated as per New English Version
 
Line 1: Line 1:
{{Support Page|title = Kanseleer of verander herhalende skenking}}
{{Cancel or change recurring giving
| title = Kanseleer of verander herhalende skenking
| intro =
Ons waardeer jou bydrae tot die Wikimedia Foundation en die ondersteuning van gratis kennis. Ons weet dat omstandighede soms kan verander en dit is nie moontlik om met ’n herhalende bydrag voort te gaan nie. Om jou intekening te kanselleer of te verander, volg asseblief die instruksies hieronder. '''Moet asseblief nie jou kredietkaartnommer of ander finansiële inligting insluit wanneer jy ons kontak nie.'''


Ons waardeer jou bydrae aan die Wikimedia Foundation en die ondersteuning van gratis kennis. Ons weet dat omstandighede soms kan verander en dat dit nie moontlik is om met ’n herhalende bydrae voort te gaan nie. Om jou intekening te kanselleer of te verander, volg asseblief die instruksies hier onder. '''Moet asseblief nie jou kredietkaartnommer of ander finansiële inligting insluit wanneer jy ons kontak nie.'''
| paypal-title = PayPal
| paypal-text =
* Stuur asseblief ’n e-pos aan '''[mailto:donate@wikimedia.org donate@wikimedia.org]''' insluitend watter tipe verandering jy wil maak en soveel inligting as wat jykan oor die oorspronklike geskenk, soos:
** E-pos gekoppel aan jou PayPal-rekening
** Volle naam gebruik
* Jy sal ’n e-posbevestiging ontvang wanneer die verandering voltooi is.
* Moet asseblief nie jou kredietkaartnommer of ander finansiële inligting insluit wanneer jy ons kontak nie.


Om jou herhalende donasies te kanselleer of te verander, stuur asseblief ’n e-pos na '''[mailto:donate@wikimedia.org donate@wikimedia.org]''' en sluit die volgende daarby in:
| creditcard-title = Kredietkaart
| creditcard-text =
* Stuur asseblief ’n e-pos aan '''[mailto:donate@wikimedia.org donate@wikimedia.org]''' insluitend watter tipe verandering jy wil maak en soveel inligting as wat jy kan oor die oorspronklike geskenk, soos:
** E-pos wat vir die donasiekwitansie gebruik is
** Volle naam gebruik
* Jy sal ’n e-posbevestiging ontvang wanneer die verandering voltooi is.
* '''Moet asseblief nie jou kredietkaartnommer of ander finansiële inligting insluit wanneer jy ons kontak nie.'''


* die soort verandering wat jy aan jou donasie wil maak;
As jy met ’n krediet-/debietkaart skenk, sal kredietkaartverwerkers ons in sommige gevalle in kennis stel wanneer kaartbesonderhede (insluitend vervaldatum) opgedateer word, om te verseker dat die skenking nie onderbreek word nie. As jy vrae hieroor het, kontak asseblief jou kredietkaartverskaffer vir meer inligting.
* die e-posadres wat gebruik is toe die donasie gemaak is;
}}
* die volle naam wat gebruik is; en
* die bedrag en geldeenheid van die donasie.

Jy sal ’n e-posbevestiging ontvang wanneer die verandering aangebring is. '''Moet asseblief nie jou kredietkaartnommer of ander finansiële inligting insluit wanneer jy ons kontak nie.'''

Let wel: As jy deur middel van ’n krediet-/debietkaart skenk, sal kredietkaartverwerkers ons in sommige gevalle in kennis stel wanneer kaartbesonderhede bygewerk word (insluitend vervaldatum) om te verseker dat die skenking nie onderbreek word nie. As jy vrae hieroor het, kontak asseblief jou kredietkaartverskaffer vir meer inligting.

{{Support Page end}}

[[Category:Cancel or change recurring giving]]
<noinclude>__NOINDEX__</noinclude>

Latest revision as of 14:19, 15 January 2024

Kanseleer of verander herhalende skenking

Ons waardeer jou bydrae aan die Wikimedia Foundation en die ondersteuning van gratis kennis. Ons weet dat omstandighede soms kan verander en dat dit nie moontlik is om met ’n herhalende bydrae voort te gaan nie. Om jou intekening te kanselleer of te verander, volg asseblief die instruksies hier onder. Moet asseblief nie jou kredietkaartnommer of ander finansiële inligting insluit wanneer jy ons kontak nie.

Om jou herhalende donasies te kanselleer of te verander, stuur asseblief ’n e-pos na donate@wikimedia.org en sluit die volgende daarby in:

  • die soort verandering wat jy aan jou donasie wil maak;
  • die e-posadres wat gebruik is toe die donasie gemaak is;
  • die volle naam wat gebruik is; en
  • die bedrag en geldeenheid van die donasie.

Jy sal ’n e-posbevestiging ontvang wanneer die verandering aangebring is. Moet asseblief nie jou kredietkaartnommer of ander finansiële inligting insluit wanneer jy ons kontak nie.

Let wel: As jy deur middel van ’n krediet-/debietkaart skenk, sal kredietkaartverwerkers ons in sommige gevalle in kennis stel wanneer kaartbesonderhede bygewerk word (insluitend vervaldatum) om te verseker dat die skenking nie onderbreek word nie. As jy vrae hieroor het, kontak asseblief jou kredietkaartverskaffer vir meer inligting.